Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Orkse Slagter

(image)

Die groter, en in meeste gevalle, meer behendige orkse moordenaars word 'Slagters' genoem deur hul vyande. Hoekom hul so genoem word is nie baie duidelik nie, maar Slagters is rats en baie beweegbaar in 'n geveg. Die rede hiervoor is omdat hulle geen lyf-pantser dra nie. Hulle gekose wapen, gif, is 'n ongenaakbare instrument, en die gebruik hiervan is gereeld die ware rede vir 'n orkse oorwinning.

Spesiale Nota's: Orkse Slagters gebruik gif op hul gooimesse, en die slagoffers van die gif sal aanhoudend lewenspunte verloor totdat hulle kan genees word deur 'n dorpie of geneser.Spesiaal The victims of this unit's poison will continually take damage until they can be cured in town or by a unit which cures.

Bevorder na: Orkse Moordenaar
Bevorder na:
Skuiwe: 33
LP: 36
Beweging: 6
EP: 150
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDOrcish Slayer
Vermoëns:
(image)dolk
lem
10 - 2
nabygeveg
(image)gooimesse
lem
6 - 3
afstandgeveg
poison
Weerstande
lem-30%
steek-20%
impak-20%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg0%
TerreinBewegingVerdediging
Berge370%
Chasm9920%
Diep Water9930%
Dorpie170%
Graslande160%
Grot250%
Grot Muur9950%
Heuwels270%
Moeras240%
Mushroom Grove270%
Sand240%
Sneeu240%
Vlak Water240%
Woud270%